want dit is ons passie!
Professionele Wildsvleis Bewerking
Die afronding van die jagtog is om die vleis te laat bewerk en dit te geniet op die kole, in die pot of selfs verdroog.
By V.4 slaghuis doen ons alles met uitnemendheid om te verseker dat die bewerking van die hoogste gehalte is.
Ons bied aan ons kliente basiese bewerking tot hoogs gespesialiseerde bewerkings dienste, meer hieroor onder "Ons Dienste"
Omvattende Wildsvleis Bewerkings Oplossings
Wild kan ontvang word op Sondae, slegs per bespreking.
Steaks en blitong, droewors en braaiwors, "chilli bites", potvleis en maalvleis, sosaties, patties en frikkadelle
Gerookte cabanossi, gemarineerde ribbetjies en sosaties, kaaswors, regte "chilli wors", verdroging van nat vleis
Behou varsheid langer met vakuum verpakking. Industriele masjienerie word gebruik om te verseker dat die verpakking aan die hoogste standaarde voldoen.
Ons is hier om te help met al u wildsvleis behoeftes
Maandag - Vrydag: 07:00 - 17:00