Pryse

Deursigtige pryse vir al ons dienste

Ons Pryse

Mededingende tariewe vir professionele wildsvleis bewerking

Bewerking Dienste

R28/kg

Die karkas gewig op die skaal word gebruik as die finale gewig en daarvolgens teen n tarief van R28 per kilo bewerk. Hierdie basiese bewerkings koste sluit in die maak van:

✓ Biltong & Droë Wors
✓ Dik & Dun Wors
✓ Patties & Frikkadelle
✓ Pot & Kook Vleis
✓ "Chilli & BBQ Bites"
✓ Gewone & Gekruide Maalvleis
✓ Steaks & Gewone Sosaties
✓ Cabanossi (nie gerook nie)

Premium Produkte

R15/kg

Bykomende spesialiteit items

✓ Kaas Wors & "Chilli Wors" (Dik/Dun)
✓ Gemarineerde Sosaties & Steaks
✓ Gemarineerde Ribbetjies & Gerookte Cabanossi
✓ Verdroging van vleis word gehef teen R12 Per Kilo op verdroogde gewig. Weens beperkte spasie vereis ons dat reelings vooraf getref moet word.

Bykomende Dienste

Verskeie

Addisionele dienste beskikbaar & tariewe van toepassing

✓ Opsny en Verpakking van Bene - R10/kg
✓ Vakuum Verpakking - R4 per sakkie
✓ Eie Resepte R10 000 per resep
✓ *Stoor Tarief R500 per dag
*INDIEN BEWERKTE VLEIS NIE BINNE 48 UUR AFGEHAAL WORD NIE, SAL N STOOR TARIEF VAN R500 PER DAG GEHEF WORD.

Payment Information

WILDSVLEISBEWERKING
Capitec Bank | Branch: 470010
Account: 1631694527
Cash, EFT & Card accepted